Brownse beweging

Rekenaarsimulasie van 'n driedimensionele Brown-beweging, geteken met Wolfram Mathematica (tydsstap 0,0001, vir tye 0 ≤ t ≤ 2).

Robert Brown, 'n Skotse plantkundige, het die beweging van stuifmeel in 'n vloeistof onder 'n mikroskoop ondersoek. Hoewel dit dooie materiaal was, het die deeltjies onreëlmatig en willekeurig in alle rigtings beweeg.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy